Nb Publishers

Tafelberg-boekgesprek: Koöperasiestories met Margit, Alexa & De Klerk

Informações:

Synopsis

Teatervervaardiger Margit Meyer-Rödenbeck gesels met mede-teaterfundi’s Alexa Strachan en De Klerk Oelofse oor die impak van Koöperasiestories en PG du Plessis se nalatenskap. PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart. Hierdie gesprek is oorspronklik in Februarie 2022 hier op Netwerk24.com uitgesaai: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/boekgesprek-teaterkenners-gesels-oor-kooperasiestories-20220216 Bestel Koöperasiestories deur PG du Plessis by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Musiek: “After Christmas Blues (ID 1644)” deur Lobo Loco(https://freemusicarchive.org/music/Lobo_L