Nb Publishers

Onderhoud met Esté Geldenhuys op PEFM 87.6

Informações:

Synopsis

Luister hier na Esté Geldenhuys se onderhoud met Elaine op PEFM op 9 Mei 2018 oor haar jongste boek, Vroue van die Bybel 2. Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou ’n verskil kan maak, ook ek en jy! “Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die Bybel en haar beleë insig en integriteit.”- Helene de Kock, Litnet