Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Gebreek, maar nie verwerp nie
04/03/2026 Duration: 03minDie lewe laat merke, maar daar is soveel genade ook vir ons en God werk tog ook met gebroke mense.
-
ToekomsVenster | Geen doodloopstrate by God nie
04/03/2026 Duration: 04minOns redding rus nie op ons prestasie nie.
-
ToekomsVenster | Wanneer God nie dadelik antwoord nie
04/03/2026 Duration: 04minOns bid maklik, maar is ons gewillig om te wag ook? Om te wag is deel van God se vormingsproses.
-
ToekomsVenster | ʼn Eenvoudige opdrag vir ʼn komplekse wêreld
03/03/2026 Duration: 03minOns geloof wys in hoe ons mense behandel.
-
ToekomsVenster | Om in sy Naam te lewe
02/03/2026 Duration: 03minOns leef in ʼn wêreld vol verskille, maar ons verlossing lê in een Naam.
-
ToekomsVenster | Geseënd met ʼn roeping
23/02/2026 Duration: 05minAs jy eerlik na jou eie lewe kyk, sal jy die duidelike spore van Sy sorg moet erken.
-
Toekomsvenster | Lydenstyd is ʼn samekoms van stilte en jubeling
23/02/2026 Duration: 02minLydenstyd bring gemengde emosies, maar die ondertoon van dankbaarheid is altyd daar.
-
ToekomsVenster | Lydenstyd is nie ʼn ‘opgee-tyd’ nie
23/02/2026 Duration: 04minJesus het hierdie pad gestap sodat jy dit nooit self hoef te ervaar nie.
-
ToekomsVenster | Genade is die weg terug na die Vaderhuis
23/02/2026 Duration: 03minHoe gaan dit met jou skuld? Die prys is klaar betaal, die skuld is vereffen en die skuldbrief is afgelos.
-
ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant
23/02/2026 Duration: 04minOns is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
-
ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne
16/02/2026 Duration: 03minJesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.
-
ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne
16/02/2026 Duration: 03minJesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.
-
ToekomsVenster | God kies mense om Sy hart sigbaar te maak
16/02/2026 Duration: 02minGod het niemand nodig nie en tog kies Hy om Sy drome deur gebroke mense te laat leef.
-
ToekomsVenster | Genees jou verhouding met jou medemens
16/02/2026 Duration: 04minDie sondeval het die skeiding gebring. God het die versoening op vertikale vlak bewerk. Ons roeping is nou om met Sy krag, op horisontale vlak, heel te maak wat stukkend is.
-
ToekomsVenster | Ons is nie gemaak om alleen te wees nie
16/02/2026 Duration: 05minDankie, Here, vir die ander mense in my lewe.
-
ToekomsVenster | Hy is Here van Maandag tot Sondag
16/02/2026 Duration: 05minWanneer ons verstaan dat die Heilige Gees elke faset van ons lewe deurdring, verander ons uitkyk op werk, ontspanning en selfs populêre kultuur.
-
ToekomsVenster | Het jy ook ʼn vrees vir God?
12/02/2026 Duration: 04minHy is ʼn heilige God en ʼn mens moet eerbied vir Hom hê. Tog verander dit niks aan sy ongeëwenaarde en onvoorwaardelike liefde vir ons nie.
-
ToekomsVenster | Om werklik dankbaar te wees
12/02/2026 Duration: 03minWat ons van die Here ontvang het, is vir ons mooi.
-
ToekomsVenster | Daar sal altyd ʼn sonsopkoms wees
11/02/2026 Duration: 04minDankie, Here, dat U ons selfs met vindingrykheid beklee in moeilike tye.
-
ToekomsVenster | Jy het ʼn Leidsman
11/02/2026 Duration: 05minVra en volg Sy raad. Laat Hy jou die pad wys.