Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Laat jou lig skyn met ‘jy is welkom’
20/10/2025 Duration: 05minDink aan Psalm 23: “U ontvang my soos ʼn eregas.” Kom ons doen moeite.
-
ToekomsVenster | Vrygespreek, sodat jy vry kan wees
16/10/2025 Duration: 06minʼn Voorreg, ja, maar nie ʼn maklike een nie. Jy kry seer, en jy máák ook seer. Dis alles deel van die reis.
-
ToekomsVenster | Jy is veerkragtig
16/10/2025 Duration: 04minJy is sterker as wat jy dink. Jy kan meer hanteer as wat jy vermoed. Ná alles, die Gees van God woon in jou.
-
ToekomsVenster | Was daar dan niemand nie?
14/10/2025 Duration: 05minMaak vandag nog ʼn lys van mense met wie jy kan praat wanneer die lewe sy onvriendelike gesig wys. Jy hoef dit nie alleen te dra nie.
-
ToekomsVenster | Geen mens op aarde wat dit kan doen nie
14/10/2025 Duration: 04minDaar is ʼn God in die hemel en hy is nie ver nie, maar naby en nie op ʼn afstand nie, maar digby.
-
ToekomsVenster | Daniël se getuienis
13/10/2025 Duration: 03minDaniël word raakgesien omdat hy en sy vriende in alle opsigte bo hul tydgenote uitstaan.
-
ToekomsVenster | Dankie vir U genade en ʼn koppie koffie
09/10/2025 Duration: 05minOm saam met God oor ʼn koppie koffie te kuier werk net so goed saam. Jy trek jou Bybel en dagboek nader en word nuuskierig oor wat die Here deur sy Gees vir jou wil sê.
-
ToekomsVenster | Die mens wat terugkyk na jou
09/10/2025 Duration: 03minJy was alleen, so dink jy. Niemand weet nie. Maar Iemand weet. Hy het gesien en kennis geneem.
-
ToekomsVenster | Lank genoeg aanhou
06/10/2025 Duration: 06minAs jy lank genoeg aanhou, word dit lekker. Bly in die wedloop van die lewe. Die Here is daar.
-
ToekomsVenster | Watter woorde kom by jou verhemelte verby?
06/10/2025 Duration: 06minMag ons woorde – en alles wat daarmee verband hou – ʼn stuk heiligmaking ondergaan.