Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Die Pinkstergees leef nie net in kerke nie
25/05/2026 Duration: 03minGod se hart bly by die weerloses, die gebrokenes en die vergete mense.
-
ToekomsVenster | Moenie ʼn klein begin gering ag nie
25/05/2026 Duration: 04minSoms voel jou bydrae klein teenoor die wêreld se nood, maar God dink anders daaroor.
-
ToekomsVenster | Hoop vir dié wat moeg geword het
25/05/2026 Duration: 04minParty take is eenvoudig te groot vir menslike krag alleen.
-
ToekomsVenster | Die voorreg en verantwoordelikheid van genade
22/05/2026 Duration: 03minOns is nie net gered nie, maar word oor gestuur deur die Koning.
-
ToekomsVenster | God het jou reeds gered
22/05/2026 Duration: 04minIn Christus is jy ʼn nuwe mens. Begin feesvier, staan op, en doen dit waarvoor Hy jou geroep het.
-
ToekomsVenster | Die uur is reeds hier
18/05/2026 Duration: 05minMaak die oë van jou gees oop en onderskei die tekens van Sy naderende koms.
-
ToekomsVenster | God reageer op die roepstem van Sy kinders
18/05/2026 Duration: 05minSal jou geloof vandag sterk genoeg staan om te roep om genadereën?
-
ToekomsVenster | God gebruik die geringste instrument as ʼn goddelike vonk
18/05/2026 Duration: 05minSal jy vandag die kanaal wees waardeur Sy herlewing deurbreek?
-
ToekomsVenster | God stort Sy krag uit op gewone mense
18/05/2026 Duration: 04minDurf jy jouself oopstel vir die heiligende stroom van Sy Gees?
-
ToekomsVenster | Is jy gereed vir ʼn nuwe seisoen van verwagting?
18/05/2026 Duration: 04minDekades later bly die gebed dieselfde, dat God weer jou en my hart sal aanraak.
-
ToekomsVenster | Dié tussentyd is nie wagtyd nie
12/05/2026 Duration: 03minDie engele se vraag sny steeds diep: Waarom staan julle net en kyk?
-
ToekomsVenster | Van die Olyfberg af begin ʼn wêreldwye verhaal
12/05/2026 Duration: 02minDit is Hemelvaart en ons weet die Koning kom weer, maar intussen leef sy Gees reeds tussen ons.
-
ToekomsVenster | Wat sal mense eendag van jou geloof sê?
12/05/2026 Duration: 03minDie wêreld onthou dalk nie altyd ons name nie, maar mag dit nooit vergeet Wie ons gedien het nie.
-
ToekomsVenster | Waar jy geval het, kan genade jou weer oprig
12/05/2026 Duration: 03minMag jy hierdie week baie bewus wees van die Here wat jou ontmoet, net daar waar jy jou bevind.
-
ToekomsVenster | Hemelvaart herinner ons die graf het nie die laaste woord nie
11/05/2026 Duration: 03minDit is volbring! Nou kyk ons vorentoe met verwagting.
-
ToekomsVenster | Die moed om die onmoontlike te probeer
04/05/2026 Duration: 05minWat as jou “onrealistiese” droom presies is wat God wil gebruik?
-
ToekomsVenster | Trane as ʼn gebed
04/05/2026 Duration: 04minHierdie seën vra nie net emosie nie, maar beweging in die vorm van ʼn hand wat uitreik.
-
ToekomsVenster | Die krag van beheersde woede
04/05/2026 Duration: 04minHierdie is nie ʼn oproep tot woede nie, maar eerder ʼn oproep tot geregtigheid.
-
ToekomsVenster | Die seën van ongemak in ʼn kitswêreld
04/05/2026 Duration: 05minIs jy bereid om die risiko te neem om vanuit die diepte van jou hart te leef?
-
ToekomsVenster | ʼn Ongewone seën vir ongewone tye
04/05/2026 Duration: 05minOngemak, woede, trane en dwaasheid. Vier woorde wat nie soos seën klink nie, maar dalk presies is wat jou geloof nodig het.