Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | ‘Waarlik die Seun van God’
30/03/2026 Duration: 02minIn daardie donkerste uur word die grootste oorwinning behaal.
-
ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis
30/03/2026 Duration: 03minDie bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
-
ToekomsVenster | Kan geloof ooit geweld regverdig?
30/03/2026 Duration: 04minJesus se lyding dwing ons om eerlik na ons eie optrede te kyk.
-
ToekomsVenster | Is ons werklik anders as hulle wat Hom veroordeel het?
30/03/2026 Duration: 03minDie grootste skok van die verhoor is nie die geweld nie, maar wie dit dryf. Ons is vinnig om te oordeel, maar hoe naby staan ons aan dieselfde kring?
-
ToekomsVenster | Doodsbenoud en alleen in Getsemane
30/03/2026 Duration: 04minIn daardie tuin sien ons nie net God nie, maar ʼn mens wat tot die dood toe benoud is en alleen gelaat word.
-
ToekomsVenster | Geloof wat wys
23/03/2026 Duration: 03minJy kan nie God liefhê en mense ignoreer nie.
-
ToekomsVenster | Die krag van jou woorde
23/03/2026 Duration: 03minJou woorde wys wie jy regtig is.
-
ToekomsVenster | Geloof vra meer as net om te luister
23/03/2026 Duration: 03minGeloof sonde dade bly slegs woorde.
-
ToekomsVenster | Stadig om te praat, vinnig om te luister
23/03/2026 Duration: 03minWare volwassenheid wys in beheer oor jou emosies.
-
ToekomsVenster | Wanneer swaarkry jou slyp
23/03/2026 Duration: 03minGod stap saam met jou deur elke toets – jy is nooit alleen nie.
-
ToekomsVenster | Moenie bang wees nie
16/03/2026 Duration: 04minOns almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
-
ToekomsVenster | Josef se les oor volharding
16/03/2026 Duration: 03minJosef is verraai, verkoop en gevange geneem en tog kies hy uiteindelik vergifnis. Sy verhaal wys hoe God selfs pyn kan gebruik om iets groter te bereik.
-
ToekomsVenster | Paulus se lyding vorm ʼn lewe van roeping
16/03/2026 Duration: 04minSoms werk God lank in stilte voordat Hy iemand gebruik. Paulus se lewe wys hoe wagtyd en swaarkry deel kan wees van God se groter plan.
-
ToekomsVenster | Job se worsteling wys hoe geloof kan oorleef
16/03/2026 Duration: 03minWat doen ʼn mens wanneer die een ramp na die ander toeslaan? Job se verhaal wys hoe geloof kan bly staan, selfs wanneer alles rondom jou in duie stort.
-
ToekomsVenster | Nehemia se voorbeeld van veerkragtigheid
16/03/2026 Duration: 03minWanneer alles teen jou draai en teenstanders jou probeer ontmoedig, wat doen jy? Nehemia se verhaal wys hoe geloof en volharding ʼn mens weer laat opstaan.
-
ToekomsVenster | Genade wat selfs ná oordeel bly
12/03/2026 Duration: 04minTen spyte van alles belowe God steeds herstel. Wie is ʼn God soos Hy?
-
ToekomsVenster | Wat vra God regtig van ons?
12/03/2026 Duration: 03minWat vra die Here? Nie ingewikkelde rituele nie, maar ʼn lewe van geregtigheid en liefde.
-
ToekomsVenster | God soek jou hele hart
10/03/2026 Duration: 03minHierdie oordenking vra ʼn ongemaklike vraag: Is ons geloof dalk net uiterlik?
-
ToekomsVenster | God roep, maar luister ons nog?
10/03/2026 Duration: 03minDie Here roep elke oomblik van die dag en nag, maar hoor ons nog?
-
ToekomsVenster | Wanneer God sy volk roep om rekenskap te gee
09/03/2026 Duration: 03minWanneer God sy volk voor die hof roep, is daar min verskonings oor. Wat sê Miga se waarskuwing vir ons vandag?