Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Wie is jy en hoekom maak dit saak?
01/05/2026 Duration: 04minSelfkennis verander hoe jy leef, liefhet en reageer – selfs op die pad of agter jou slimfoon se skerm.
-
ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping
28/04/2026 Duration: 03minMag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.
-
ToekomsVenster | Jy is uniek maar leef jy dit uit?
28/04/2026 Duration: 03minOns dra dikwels etikette wat nooit vir ons bedoel was nie. Wat gebeur as jy dit afhaal?
-
ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam
28/04/2026 Duration: 03minVan sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?
-
ToekomsVenster | Wanneer frustrasies snellers word
27/04/2026 Duration: 04minʼn Enkele oomblik van woede kan ʼn leeftyd se skade saai. Hoe rek jy die spasie tussen reaksie en berou?
-
ToekomsVenster | ʼn Lewende voorbeeld
20/04/2026 Duration: 03minMag die Here ons genade bewys sodat ons vir ander eerder ʼn voorbeeld as ʼn struikelblok sal wees.
-
ToekomsVenster | Waarop ons gedagtes gerig is
20/04/2026 Duration: 04minPasop vir verkeerde invloede wat jy wetend of onwetend in jou lewe innooi.
-
ToekomsVenster | Van bekommernis na vrede
20/04/2026 Duration: 03minOns behoort aan die Here. Genoeg is genoeg. Wees oor niks besorg nie, maar in alles op die Here se goedheid en guns aangewese.
-
ToekomsVenster | Die krag van inskiklikheid
20/04/2026 Duration: 03minKom ons neem die teks ter harte en wees inskiklik teenoor mense. Gee hulle die voordeel van die twyfel.
-
ToekomsVenster | Blydskap onder alle omstandighede
20/04/2026 Duration: 02minMag jy die genade ontvang om vandag, ongeag jou omstandighede, bly te wees.
-
ToekomsVenster | Wanneer God aan jou hart werk
13/04/2026 Duration: 03minIn God se hand word selfs ʼn weerstandige hart gestem.
-
ToekomsVenster | Ons skuld mekaar liefde en niks minder nie
13/04/2026 Duration: 04minDit is maklik om te kritiseer maar moeiliker om lief te hê.
-
ToekomsVenster | Die maatstaf van ware leierskap
13/04/2026 Duration: 06minLeierskap gaan nie oor mag nie, maar oor karakter.
-
ToekomsVenster | Keer dat jou verhouding met God ʼn transaksie word
13/04/2026 Duration: 04minJy kan alles reg doen en steeds verkeerd wees.
-
ToekomsVenster | Lees jy net of leef jy die Woord?
13/04/2026 Duration: 03minDie vraag is nie óf jy ʼn Bybel het nie, maar wat jy daarmee doen.
-
ToekomsVenster | God se uitnodigende liefde vir jou en my
02/04/2026 Duration: 04minDit is so ʼn bevrydende gedagte dat God se liefde nie van ons prestasie afhang nie. Watter aspek van hierdie “nuwe begin” het jy vandag die nodigste om te hoor?
-
ToekomsVenster | Die krag van God se saaiproses
02/04/2026 Duration: 03minOns roeping is om te saai en God sal sorg vir die groei. Is daar ʼn spesifieke situasie waar jy tans sukkel om die “vrug” op jou arbeid raak te sien?
-
ToekomsVenster | Wanneer die wêreld se pyn jou raak
02/04/2026 Duration: 05minAnder se lyding is nie vêr nie – dit raak ons almal.
-
ToekomsVenster | Slaggate van die lewe
02/04/2026 Duration: 03minWatter “geestelike slaggat” voel vir jou tans die moeilikste om te herstel?
-
ToekomsVenster | Die graf is leeg en dit het alles verander
02/04/2026 Duration: 05minDie boodskap van Paasfees is nie net dood nie, maar lewe – vir elkeen van ons.