Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 38:51:52
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Multichoice verwys Canal+-aanbod na aandeelhouers
04/06/2024 Duration: 06minWilhelm Hertzog, Rozendal Partners gesels oor Multichoise en Canal+ se transaksie, en raad aan aandeelhouers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA ekonomie gly in die eerste kwartaal
04/06/2024 Duration: 07minDr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor Suid-Afrika se BBP. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Rainbow Chicken gaan terug beurs toe
04/06/2024 Duration: 08minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor Rainbow Chicken, die brandstofprys, en Pick n Pay. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 04de Junie 2024
04/06/2024 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Twee werknemers en 100 robotte
03/06/2024 Duration: 04minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor robotte as werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bestuur jou geldsake goed, en betaal minder rente
03/06/2024 Duration: 07minHylton Kallner, uitvoerende hoof van Discovery Bank gesels oor hulle nuwe huislening, en hoe huiseienaars minder rente kan betaal. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA batebestuursbedryf bestuur nou meeste geld ooit
03/06/2024 Duration: 07minSunette Mulder, senior beleidsadviseur by die Vereniging vir Spaar en Beleggings (Asisa) gesels oor Suid-Afrika se batebestuursbedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
McDonalds-hofsaak het arbeidsprokureurs aan die praat
03/06/2024 Duration: 08minMarthie Engelbrecht, arbeidskonsultant by Engelbrecht Employment Law Professionals gesels oor McDonald's se hofsaak teen 'n werknemer wat die maatskappy wou afpers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Koalisie-onderhandelings moet pragmaties wees
03/06/2024 Duration: 09minCas Coovadia, uitvoerende hoof van Sake-eenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor koalisie-onderhandelings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mark spring op 1ste dag van koalisie-era
03/06/2024 Duration: 07minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte se reaksie op die nuwe koalisie-era, Brait se aankondiging, en Sasol se aandeelprys wat val. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 03de Junie 2024
03/06/2024 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
31/05/2024 Duration: 17minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat lusiteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kopiereg bly ‘n kopseer vir kletsbotte
31/05/2024 Duration: 07minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor kopieregskending deur Google, Microsoft en OpenAI. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die PayShap platform sien miljoene transaksies
31/05/2024 Duration: 08minSolly Bellingan, hoof van bemarking by BankservAfrica gesels oor PayShap. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Capitec praat oor planne vir die toekoms
31/05/2024 Duration: 06minGerrie Fourie, uitvoerende hoof van Capitec gesels oor hulle uitbreidingsplanne. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE ry wipplank vandag, en die rand is ook onder druk
31/05/2024 Duration: 06minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 31ste Mei 2024
31/05/2024 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Van Kovsies tot Graan SA
30/05/2024 Duration: 09minDr Dirk Strydom, hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rentekoers bly die hoogste in 15 jaar
30/05/2024 Duration: 04minDr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die rentekoers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Anglo American en BHP se weë skei
30/05/2024 Duration: 10minHannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American en BHP. Volg RSG Geldsake op Twitter