Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 37:49:30
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Afrimat slaan munt uit “bankrot” myne
16/05/2024 Duration: 07minAndries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die NGV-wet is deur die president geteken, maar dit is nog nie in werking gestel nie
16/05/2024 Duration: 08minProf Pierre de Vos, grondwetkenner en voorsitter van die Claude Leon-stigting by die Universiteit van Kaapstad (UCT) gesels oor die grondwetlikheid van die NGV. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
16/05/2024 Duration: 07minMia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16de Mei 2024
16/05/2024 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Zero Carbon Charge sluit R4,3 miljard ooreenkoms met die Vrystaat- regering
15/05/2024 Duration: 08minJoubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor hulle ooreenkoms met die Vrystaat-regering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Welkom in Suid-Afrika se NGV-era
15/05/2024 Duration: 26minDr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Beleggers jubel oor VSA-inflasie
15/05/2024 Duration: 04minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiekoers, en die impak van die NGV op markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15de Mei 2024
15/05/2024 Duration: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Boere moet groener en slimmer boer
14/05/2024 Duration: 07minDawie Maree, hoof van landbou-inligting by FNB Agribusiness gesels oor Nampo, en boerdery in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Equites het groot planne met groot pakhuise
14/05/2024 Duration: 07minRiaan Gous, bedryfshoof van Equites Property Fund gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Anglo American gaan De Beers en Amplats smous of ontknoop
14/05/2024 Duration: 10minDawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American wat De Beers en Amplats wil ontknoop of verkoop. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Groot ongelukkigheid oor die president die NGV twee weke voor die verkiesing teken
14/05/2024 Duration: 08minCas Coovadia, uitvoerende hoof van Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Werkloosheid styg nog steeds
14/05/2024 Duration: 12minChantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die NGV-wetsontwerp, die verskil tussen MTN en Vodacom se aandeelpryse, en werkloosheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14de Mei 2024
14/05/2024 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?
13/05/2024 Duration: 04minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor AlphaFold 3. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Alle kontantbeleggings is nie dieselfde nie
13/05/2024 Duration: 07minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor kontantbeleggings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins
13/05/2024 Duration: 08minFaan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter van WeBuyCars gesels oor hulle resultate en notering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Raubex wys daar is nog lewe in die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf
13/05/2024 Duration: 07minDirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Van 1 tot 200 miljoen kliënte in 27 jaar
13/05/2024 Duration: 10minShameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom gesels oor die groep se resultate, en bedrywighede in die res van Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Anglo sê nee vir BHP
13/05/2024 Duration: 07minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, die rand, en BHP se aanbod aan Anglo American. Volg RSG Geldsake op Twitter