Rsg Geldsake Met Moneyweb

Twee werknemers en 100 robotte

Informações:

Synopsis

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor robotte as werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter