Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 38:51:52
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Nersa vra vir meer elektrisiteit aan behoeftiges
07/06/2024 Duration: 06minEnergieontleder, Hugo Kruger gesels oor elektrisiteit aan behoeftiges. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar word baie meer werk geskep in die VSA as wat verwag is
07/06/2024 Duration: 07minLullu Krugel, hoofekonoom van PwC Suid-Afrika gesels oor werkskepping in die VSA. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE sak saam met meeste wêreldbeurse
07/06/2024 Duration: 05minWilhelm Hertzog van Rozendal Partners gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 07de Junie 2024
07/06/2024 Duration: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Sabihah Mohamed
06/06/2024 Duration: 12minSabihah Mohamed, bestuurshoof van CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ons is dalk gou ‘n eiland sonder Starlink
06/06/2024 Duration: 06minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Starlink. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nvidia nou tweede op die lys van maatskappye as mens kyk na sy waarde
06/06/2024 Duration: 07minHannes van den Berg, mede-hoof van SA Aandele & Multi-Bate by Ninety One Batebestuur gesels oor Nvidia. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners sê nog beurtkrag lê voor
06/06/2024 Duration: 10minThomas Conradie, algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese by Eskom gesels oor beurtkrag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Rand steeds onder druk
06/06/2024 Duration: 07minMia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand se beweging, Sasol en Pick n Pay se aandeelpryse, en Amerika wat vandag in die groen begin het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 06de Junie 2024
06/06/2024 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is planne om Bitcoin meer verbruikersvriendelik te maak
05/06/2024 Duration: 06minChristo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor planne om Bitcoin meer verbruikersvriendelik te maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nog ‘n honderd winkelsentrums beplan vir die volgende drie jaar
05/06/2024 Duration: 08minErwin Rode, uitvoerende hoof van Rode Genote gesels oor winkelsentrums in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is daar ‘n voordeel aan hoë brandstofpryse?
05/06/2024 Duration: 04minJohann Els, hoofekonoom by die Old Mutual Groep gesels oor hoë brandstofpryse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ninety One sê hoë rentekoerse skep moeilike omstandighede
05/06/2024 Duration: 08minHendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels or die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sakelui is minder pesimisties as verlede kwartaal
05/06/2024 Duration: 07minLisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) gesels oor sakevertroue. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die sterk dollar sit die rand onder druk
05/06/2024 Duration: 06minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 05de Junie 2024
05/06/2024 Duration: 46minTinus de Jager– Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Appels is Bigbucks
04/06/2024 Duration: 07minCalla du Toit, voorsitter van die Bigbucks-produsentevereniging en verkrygingsbestuurder by Tru-Cape gesels oor Bigbucks appels. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Aftree-besluite is nie perdekoop nie
04/06/2024 Duration: 06minHennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor aftrede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eskom wil sy prysstruktuur verander, en dit gaan huishoudings met sonstelsels kós
04/06/2024 Duration: 08minTariefkonsultant, Deon Conradie gesels oor Eskom se planne vir 'n nuwe prysstruktuur. Volg RSG Geldsake op Twitter