Rsg Geldsake Met Moneyweb

Mark spring op 1ste dag van koalisie-era

Informações:

Synopsis

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte se reaksie op die nuwe koalisie-era, Brait se aankondiging, en Sasol se aandeelprys wat val. Volg RSG Geldsake op Twitter