Synopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodes
-
Rian van Heerden: ‘Ek sal nooit skaam wees om te sê ek is ʼn Afrikaner’
16/01/2026 Duration: 31min“Hierdie reeks is een wat my baie na aan die hart lê en is geweldig belangrik vir Suid-Afrikaners en die situasie waarin ons ons tans bevind.” Maroela Media
-
Luister | Jesus se geboorte ‘die grootste Kersgeskenk’
19/12/2025 Duration: 10min“Dit klink dalk soos ʼn cliché, maar dit is wat ons aan ʼn ewige hoop verbind. Ons enigste troos in lewe en dood is om aan Jesus Christus te behoort. Dít is waaroor Kersfees gaan.” Maroela Media
-
Hoe vier jou gesin Kersfees?
19/12/2025 Duration: 09min“Ek wil elke gesin uitdaag om regtig moeite te doen om tyd te neem om op die boodskap van Kersfees te fokus.” Maroela Media
-
Jaar van ‘groot genade, geleenthede’ vir Bobby
12/12/2025 Duration: 16min“Kyk, ek het hierdie jaar maar net weer besef ons moet die Groot Outeur se pen vertrou. Hy skryf die storie van jou lewe, en dankie tog daarvoor.” Maroela Media
-
Gee ʼn Bybel, verander ʼn lewe
11/12/2025 Duration: 13minVir vervolgde gelowiges kan ʼn enkele Bybel die verskil tussen wanhoop en volharding wees. Jy kan help om God se Woord in die hande van iemand te plaas wat hul lewe vir hul geloof waag. Elizabeth Botha van Geopende Deure Afrika het Maroela Media meer oor die veldtog vertel. Maroela Media
-
Groei weer só nader aan jou huweliksmaat
09/12/2025 Duration: 11min“Geskeduleerde aktiwiteite toegespits op gehaltetyd sal die paartjie dadelik weer nader aan mekaar bring.” Maroela Media
-
Ons Winkels vier jaar van groei, danksy jou skenkings en aankope
03/12/2025 Duration: 03minElke item wat jy aan Helpende Hand se Ons Winkels skenk of daar koop, word omgesit in kanse, hulp en hoop vir ander. Maroela Media
-
‘Wicked’-opvolgfliek vir ma’s en dogters aanbeveel
03/12/2025 Duration: 01minAlhoewel glansryk en beeldskoon – iets wat moderne gehore, veral ma’s en hul dogters, betower – raak die rolprent soms selfvertroetelend en te lank met ʼn onverwagse liefdestoneel. Maroela Media
-
Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat
02/12/2025 Duration: 08minIntimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik. Maroela Media
-
Die huwelik en intimiteit | Episode 5: Platoniese aanraking
02/12/2025 Duration: 18minHierdie platoniese aanrakings speel ʼn groot rol in die huwelik, aangesien dit emosionele sekuriteit en intimiteit bevestig. Maroela Media
-
Die huwelik en intimiteit | Episode 4: Liefdestale
02/12/2025 Duration: 11min“Om The Five Love Languages deur Gary Chapman saam met jou huweliksmaat te lees, is ʼn briljante manier om te help bepaal watter liefdestale vir jou van meer waarde is.” Maroela Media
-
Die huwelik en intimiteit | Episode 3: Seksuele geweld
02/12/2025 Duration: 27min“Die huweliksmaat wat die trauma deurgemaak het, moet ook deur die proses leer om hul uitkyk op intimiteit te verander. In die verlede was dit iets wat hulle bang en seergemaak het, en nou is dit iets spesiaals wat hulle aan hul maat verbind.” Maroela Media
-
Die huwelik en intimiteit | Episode 2: Jou maat en verslawing aan porno
01/12/2025 Duration: 20minIn episode twee van Maroela Media se podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik, bespreek leraar Ian Dubery verslawing aan pornografie vanuit ʼn Christelike perspektief en verduidelik waarom hierdie verslawing so skadelik vir die huwelik is. Maroela Media
-
Die huwelik en intimiteit | Episode 6: Voorhuwelikse kursusse, wittebrood
01/12/2025 Duration: 12min“Julle moet leer hoe om hierdie heilige spasie wat die Here vir jou as man en vrou gegee het te respekteer en sodoende die volle voorregte daarvan te benut.” Maroela Media
-
Guinness-wêreldrekord vir kankervegters beplan
30/11/2025 Duration: 23minDit is ʼn reuse-uitdaging, aangesien die span mik om ʼn allemintige 6 000 unieke strikkies op ʼn Renault Duster te plak. Maroela Media
-
Luister | Driemanskap sing oor nostalgie van seevakansies
28/11/2025 Duration: 07min“Ons het so drie jaar gelede saam aan musiek begin skryf, en dit het ʼn rukkie gevat om ons klank te vind. Ons is uiteindelik op ʼn plek waar ons van ons musiek hou.” Maroela Media
-
Hoop, kreatiwiteit in gospelsnit verken
28/11/2025 Duration: 17min“Ons wil vir Afrikaanse mense in hul eie taal ʼn uitdrukking van kerk wees.” Maroela Media
-
Dirk Kotzé oor Hartland Akademie
25/11/2025 Duration: 04minDirk Kotzé, burgemeester van die Mosselbaai-munisipaliteit, reageer op berigte oor Hartland Akademie. Maroela Media
-
‘Verjaarsdaggeskenk-liedjie’ word Jak se jongste uitreiking
25/11/2025 Duration: 20min“Ek het aanvanklik vir hom half skertsend gevra of hy dit nie sommer met kunsmatige intelligensie wil doen nie – dis mos deesdae maklik om ʼn liedjie self te maak – maar hy het gesê hy wil hê dit moet spesifiek van my af kom.” Maroela Media
-
Luister | ‘Onvermydelike stiltes’ inspireer musikant Karla Bosch
25/11/2025 Duration: 06minDie musikant Karla Bosch gesels in Maroela Media se ateljee oor haar nuwe album. Maroela Media