Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Krag van teenwoordigheid
17/11/2025 Duration: 03minVriende en medegelowiges speel ʼn ontsaglike belangrike rol in mekaar se lewens.
-
ToekomsVenster | God hou van jou
13/11/2025 Duration: 03minIs jy plat teen die grond? Bely hardop: “Ek is ʼn gunsgenoot van God”.
-
ToekomsVenster | God is ook hier teenwoordig
13/11/2025 Duration: 03minDit is sekerlik die kortste teks in die Bybel: Jesus het gehuil.
-
ToekomsVenster | Bly op Hom vertrou
12/11/2025 Duration: 04minReken jy ook dalk dat dit al te laat geword het?
-
ToekomsVenster | God se stilte is nie afwesigheid nie
11/11/2025 Duration: 04minHy gee die vermoeides krag en versterk dié wat nie meer kan nie.
-
ToekomsVenster | Sien God my raak?
10/11/2025 Duration: 03minHy nooi ons uit om Hom in ons vertroue te neem en ons gedagtes, gevoelens, vreugdes en teleurstellings te deel.
-
ToekomsVenster | Geen droogte hou vir altyd nie
07/11/2025 Duration: 04minGod is die een wat die dorheid van ons menswees verlig deur uitkoms te gee.
-
ToekomsVenster | Moenie bang wees nie
06/11/2025 Duration: 04minDan kom die oproep en belofte van die Here: God sien julle raak.
-
ToekomsVenster | Jy is uitverkore
05/11/2025 Duration: 04minIs jy bewus van die klop aan die deur van jou hart?
-
ToekomsVenster | Bly net op God vertrou
03/11/2025 Duration: 04minDie enigste versekering wat nie teleurstel nie, is by God. Ja, God self.
-
ToekomsVenster | Ek is ʼn volgeling van Jesus
03/11/2025 Duration: 04minʼn Christen weet wie en wat hy is en wat sy roeping op aarde verteenwoordig.
-
ToekomsVenster | God is hier teenwoordig
27/10/2025 Duration: 03minDan gebeur die lewe en God is ook dáár: volledig, hartlik en genoegsaam.
-
ToekomsVenster | Die prys van integriteit
27/10/2025 Duration: 05minMeer belangrik: Ons moet die Naam van die Here hoog hou en die prys vir wat Hy vir ons algehele verlossing betaal het, nie minag nie.
-
ToekomsVenster | Op die drumpel van vryheid
27/10/2025 Duration: 04minVertrou die Here en die beloftes wat Hy gemaak het toe jy jou kind ten doop gebring het.
-
ToekomsVenster | My pa is die Koning
27/10/2025 Duration: 04minSal dit nie uitnemend wees as Christene wêreldwyd ook die strate wil invaar om as feesvierende menigte die roem, eer en erkenning te gee aan die beste Koning wat daar is nie?
-
ToekomsVenster | Bid vir vrede
27/10/2025 Duration: 06minDaar is soveel om voor te bid en soveel om te vra.
-
ToekomsVenster | Niks kan jou uit God se hand ruk nie
20/10/2025 Duration: 04minWat ʼn wonderbaarlike toesegging, ʼn belofte uit die Woord van die Here: God is getrou en laat nooit die werk van sy hande vaar nie.
-
ToekomsVenster | ʼn Sterk toring teen die vyand binne in my
20/10/2025 Duration: 05min“Ek trek ʼn streep in die sand. Tot hiertoe en nie verder nie. Ek is tot alles in staat deur Hom wat vir my die krag gee.”
-
ToekomsVenster | Om met oorgawe vir God te leef
20/10/2025 Duration: 04minMag die Here gee dat ons elke dag met volle oorgawe sal hardloop.
-
ToekomsVenster | Geloof wat leef met integriteit
20/10/2025 Duration: 05minMag die Here ons help om met integriteit te leef. Integriteit beteken ʼn lewe wat samehangend is.