Rsg Geldsake Met Moneyweb

Rand steeds onder druk

Informações:

Synopsis

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand se beweging, Sasol en Pick n Pay se aandeelpryse, en Amerika wat vandag in die groen begin het. Volg RSG Geldsake op Twitter