Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Gebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre
25/07/2022 Duration: 10minGebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre by InVia Gemeente
-
Vra net... deur Pierre du Plessis // 24 Julie 2022
25/07/2022 Duration: 31minVra net... 24 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis... Wysheid vir Familiesake deur Theo Geyser
18/07/2022 Duration: 24minIndien jy Nic Kyrgios se pa was, wat se raad sal jy vir hom gee? Nic is die nuwe stoutseun, John McEnroe. Slaan rakette stukkend, skreeu, baklei, vloek en as dinge nie lekker is nie dan hou hy op speel in die wedstryd. Op ‘n kol in die finaal op Wimbledon na ‘n hewige tantrum is sy familie op hulle voete en probeer hom help om sy oog op die bal te hou en die sideshows te los. En weereens, kos dit hom die spel! Binne elke familie is daar ‘n Nic, of ‘n teenwoordigheid wat ons kan skaad, fokus laat verloor en die prysgeld en seën laat verloor. Jesus het ondermynende wysheid vir hierdie saak en sal jou laat regop sit. “As iemand na My toe kom, kan hy nie my dissipel wees nie tensy hy afstand (die ou vertaling sê haat!) doen van sy eie vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs van sy eie lewe. Iemand wat nie sy eie kruis dra en agter My aan kom, my dissipels wees nie”. Lukas 14:26-27.
-
Lectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre
18/07/2022 Duration: 09minLectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre by InVia Gemeente
-
SIT deur Pierre du Plessis // 17 Julie 2022
18/07/2022 Duration: 50minSIT 17 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre
11/07/2022 Duration: 10minOordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Meer as kennis… Hoe Wysheid luister deur Theo Geyser
11/07/2022 Duration: 24minOns kry nie wysheid deur iets beter te verstaan of om ‘n probleem op te los nie, maar eerder deur die vermoë te ontwikkel om diep te kan luister na dit wat ons hoor. Dan word ons wys. Die gelykenis van die saaier leer ons om te luister. Daarom sal Jesus in vs 9 sê: “Wie ore het, moet luister!”, in vs 13 “…hulle hoor maar luister nie …”, vs 14 “…sal hoor maar niks verstaan nie… “, en vs 15 hulle ore is toegedruk… “ en vs 17 “…baie het dit nie gehoor nie …” en dan in vs 18 “Luister julle dan…”
-
Bewus van lewe deur Marina Strydom // 10 Julie 2022
11/07/2022 Duration: 26minBewus van lewe 10 Julie 2022 Preek deur Marina Strydom Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis: Die Wysheid van die onbekende God deur Francois van der Merwe
04/07/2022 Duration: 17min"Paulus se ontmoeting met die Atheners in Handelinge 17 is vir baie mense 'n probleem. Hoekom is hy so vriendelik met mense wat afgode aanbid?"
-
-
Camino Stories deur Johan van den Heever // 3 Julie 2022
04/07/2022 Duration: 19minCamino Stories 3 Julie 2022 Preek deur Johan van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis... Slim vang sy baas! deur Theo Geyser
27/06/2022 Duration: 14min"Watter dier of beeld sal jy gebruik om wysheid mee voor te stel? Verskillende kulture het verskillende diere en simbole wat gebruik word. Ek is mal oor die Kelte. Hulle simbool is die salm vis. Die salm beweeg net met die ritme en vloei van die seisoene en swem stroom-op om te gaan broei in die veiligste plekke."
-
Meditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda
27/06/2022 Duration: 10minMeditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Seuns van donder deur Frieda van den Heever // 26 Junie 2022
27/06/2022 Duration: 33minSeuns van donder 26 Junie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking, 'Arm' saam met Frieda
20/06/2022 Duration: 12minOordenking, 'Arm' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die drop saam met pierre
20/06/2022 Duration: 09min'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die drop saam met pierre by InVia Gemeente
-
Hoe vul die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
20/06/2022 Duration: 15min"Dit is goed om te dink dat jy het ‘n asem het, dit is beter om te weet dat jy eerder deur God ge-asem word."
-
Die mal een op die dorp deur Pierre du Plessis // 19 Junie 2022
20/06/2022 Duration: 31minDie mal een op die dorp 19 Junie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe laat die Heilige Gees my getuig? deur Theo Geyser
13/06/2022 Duration: 22min"Om te getuig beteken om met 'n nuwe bewustheid te leef. Die gawe van die krag wat ons ontvang is 'n nuwe teenwoordigheid van God en onsself. Paulus noem dit “we have the mind of Christ and do hold the thoughts and feelings and purposes of his heart…” 1 Kor. 2:10-16. Die 'mind of Christ' beteken nie jy is perfek nie, dit beteken eerder dat jy in jou menswees en verwonding ook net soveel meer van God se liefde kan sien en kan deel."
-
Meditasie: Psalm 8 saam met Pierre
13/06/2022 Duration: 11minMeditasie: Psalm 8 saam met Pierre by InVia Gemeente