Invia Gemeente

Droom weer oor onskuld... deur Theo Geyser

Informações:

Synopsis

"Die dissipels moes weer droom na die kruisiging. Hulle het van 'n ander koninkryk en Jesus gedroom as wat God aan hulle wou voorstel. Die goeie nuus na die opstanding was dat hulle weer begin droom het, en die keer is dit ongelooflik mooi en net soveel groter! Ons lewe is ook nie anders as die dissipels nie."