Invia Gemeente

Liefde is die oog!... Opstandingsondag deur Frieda van den Heever

Informações:

Synopsis

"Jesus het nie gekies om te sterf nie. Jesus het gekies om aan te hou liefhê en dit het gelei tot sy dood. Liefde was die krag agter sy dood én sy opstanding. Die dood kan nie die liefde verteer nie. "...