Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Oordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre
12/09/2022 Duration: 08minOordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre by InVia Gemeente
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Vergifnis | 4 September 2022 | InVia Stellenbosch aanlyn
05/09/2022 Duration: 15min"Beteken vergifnis om te vergeet? Nee. Beteken vergifnis versoening? Nee. Vergifnis is eerder ‘n handeling wat ons bewustheid nodig het om ons wraak oor te kan gee aan God en verlos te word van die voordele wat ons dink ‘n slagoffer op geregtig is."
-
Oordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda
05/09/2022 Duration: 10minOordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda by InVia Gemeente
-
Haat jou ouers en gee weg jou geld deur Pierre du Plessis / 4 Sept '22
05/09/2022 Duration: 20minHaat jou ouers en gee weg jou geld. 4 September 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Waardigheid deur Frieda van den Heever
29/08/2022 Duration: 17min"As jy jou sou bevind in ‘n gemeenskap waar tradisionele genesing en - medisyne die toon aangegee het en jy sou ontmoedig, sonder entoesiasme, neerslagtig en omgeëllie voel, sou die medisynemens na wie jy jou toevlug sou neem eers een van vier vrae vra: Wanneer het jy ophou sing? Wanneer het jy ophou dans? Wanneer het stories jou ophou betower? Wanneer het jy opgehou om vertroosting te vind in stilte?"
-
Oordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda
29/08/2022 Duration: 11minOordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda by InVia Gemeente
-
Wie is hierdie vrou? Deel III / Elke hond kry haar dag deur Frieda van den Heever / 28 Aug '22
29/08/2022 Duration: 50minWie is hierdie vrou? Deel 3 Elke hond kry haar dag Liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Hoop (Psalm 23) deur Theo Geyser
22/08/2022 Duration: 18min"Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in hart” of “huppel in my stap” waar. Dan neurie ons. Ek verstaan dat gorillas neurie wanneer hulle die regte kos kry. Dit is seker ook so met ons. Die regte “kos” of medisyne van die lewe laat ons neurie."
-
Wie is hierdie vrou? Deel II deur Pierre du Plessis // 21 Aug 2022
22/08/2022 Duration: 26minWie is hierdie vrou? Deel II 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Gospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre
22/08/2022 Duration: 09minGospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre by InVia Gemeente
-
4 Stemme van Binne: Stem van godsdienstigheid & vroomheid deur Theo Geyser
15/08/2022 Duration: 14min"Die reis van geloof gaan oor om vas te stel presies waarin my geloof is. ‘n Mens aanvaar vanselfsprekend as dit by godsdiens kom dat jou geloof in God is. Jesus wys jou iets anders. Godsdiens kan ook deur die ego geskaak en beheer word. Die duiwel versoek Jesus immers met die Bybel (Mat.t 4:1-11) en vir Paulus verander Satan hom in ‘n engel van die lig (2 Kor. 11:13). Het jy al gewonder waarom Jesus gemaklik is met oneerlike mense soos Saggeus of tollenaars wat hulle eie mense ingedoen het of straatvrouens wat hy beskerm en selfs mee vriende word? En waarom die ongenaakbare aanval op godsdienstige mense wat Hy wit gepleisterde grafte en skynheiliges noem."
-
The Virgin Prayer - saam met Pierre
15/08/2022 Duration: 07minThe Virgin Prayer - saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Wie is hierdie vrou? Deel I deur Pierre du Plessis //14 Aug 2022
15/08/2022 Duration: 27minWie is hierdie vrou? Deel I 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre
08/08/2022 Duration: 08minOordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre by InVia Gemeente
-
Geloof as hunkering deur Ds Louis van der Riet // 7 Aug 2022
08/08/2022 Duration: 26minGeloof as hunkering 7 Augustus 2022 Preek deur Louis van der Riet Skriflesing: Heb 11:1-3, 8-16 Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
4 Stemme van Binne: Die Stem van Depressie deur Theo Geyser
07/08/2022 Duration: 14min"Ronald Rolheiser sê: “Depressie is die siekte van ‘n normale persoon”. Die stelling mag dalk ons vrolike kultuur omkrap, en selfs godsdienstige tone vergruis. Elke produk word vandag verkoop omdat dit jou lewe makliker en gelukkiger maak. Ongelukkig bied ons tydsgees Jesus ook aan as ‘n gelukbringer. Ons sing mos “all your sorrows will vanish…” Ons weet dis nie die waarheid nie..."
-
4 Stemme van Binne: Die stem van Woede en Verwonding deur Theo Geyser
02/08/2022 Duration: 12minWaarom sou die Here vir Kain hierdie vraag vra: “Waarom is jy kwaad? Dit kan tog nie informasie wees wat die Here soek nie? Hy is immers alwetend. Dalk is die vraag daar om hulle te help om die regte stem wat die woede veroorsaak te identifiseer. Woede is liefde wat seergemaak is, en daardie seer los ‘n wond.
-
Oordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda
01/08/2022 Duration: 11minOordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
1-2-3 blok myself! deur Frieda van den Heever // 31 Julie 2022
01/08/2022 Duration: 33min1-2-3 blok myself! 31 Julie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
4 Stemme van Binne: Die Stem van Selfbedrog deur Frieda van den Heever
25/07/2022 Duration: 19min"Jesus het gesê die koninkryk van God is in ons. Máááár – of én – daar is ook ander dinge in ons. Die sig én die sug. Die profeet én die pateet. Solank ons die een ontken, kan die ander nie ten volle geken word nie. Dis nou maar een ding van hierdie lewe wat ek al agtergekom het: ek kan eenvoudig nie te bowe kom wat ek nie insluit nie. Ons moet ons illusies vol in die gesig staar sodat dit omskep kan word in die waarheid, of kan verdamp dat ons die koninkryk beter kan sien. As ons dit probeer geheim hou (bedek), sal dit ons versmoor. As ons dit wegjaag (bestraf), sal dit terugkom …"