Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Geld en Vertroue: Om te dobbel met 'n doek aan deur Frieda van den Heever
03/08/2026 Duration: 32min“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray
-
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser
29/07/2026 Duration: 53minWat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser by InVia Gemeente
-
Wysheid oor: Donkie-ore deur Theo Geyser
28/07/2026 Duration: 26min"Die gelykenis van die saaier is nie 'n gelykenis van vier soorte mense nie — dit is 'n gelykenis van vier toestande wat binne een mens gelyktydig teenwoordig kan wees."
-
Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever
21/07/2026 Duration: 31minWysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Wysheid oor: Jou tong vertel alles deur Theo Geyser
14/07/2026 Duration: 25minSo is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. - Jakobus 3:5
-
Wysheid oor: hoe jy kyk, word wat jy sien deur Frieda van den Heever
07/07/2026 Duration: 32min"Longing is the sweet pain of belonging to God." - Llewellyn Vaughan-Lee
-
Mites oor Genesing: Geheel... en al deur Deon Meiring
29/06/2026 Duration: 23min"Our purity systems, even those established with the best of intentions, do not make us holy. They only create insiders and outsiders." - Nadia Bolz Weber
-
Mites oor Genesing: "Ruk jouself reg!" met Frieda van den Heever
24/06/2026 Duration: 25min"Do you know what it means to be struck by grace? It does not mean that we suddenly believe that God exists, or that Jesus Christ is the Saviour, or that the Bible contains the truth. To believe that something is, is almost contrary to the meaning of grace. Grace also does not mean that we are making progress in our moral self-control. This may be the fruit of grace, but it is not grace itself..." - Paul Tillich
-
Mites oor Genesing: God is nie jou 'genie' nie! deur Theo Geyser
18/06/2026 Duration: 20minWe do not have bodies. We are bodies. And bodies break — not because something went wrong, but because we are finite, and finitude is not the enemy of grace. - Stanley Hauerwas
-
Mites oor genesing: "I will try to fix you" deur Frieda van den Heever
12/06/2026 Duration: 27min"Miskien is heelheid nie om terug te keer na wie jy was voordat jy “uitmekaar” geval en “gebreek” het nie. Miskien is genesing om uiteindelik te word, eintlik te ont-dek, wie jy nog altyd bedoel was om te wees..."
-
Ongetem: Dis julle wat die wind deur Deon Meiring
12/06/2026 Duration: 14min"Swerwers sonder rigting Soekers wat nooit vind en eindelik was almal maar net kinders van die wind – Koos du Plessis”
-
Ongetem: In pas met God se stem deur Theo Geyser
01/06/2026 Duration: 24minOngetem: In pas met God se stem deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
Ongetem: Skop die donker tot dit daglig bloei deur Frieda van den Heever
01/06/2026 Duration: 27min"God is doing new things, Jesus proclaimed, but only those with new minds and hearts can see a new world breaking through the cracks of the old." - Ilia Delio, The Hours of the Universe...
-
Ongetem: In pas met wie? deur Theo Geyser
19/05/2026 Duration: 28min"As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel." - Galasiërs 5:25
-
Wegkruip van die liefde: Die vyeblaar van perfeksie met Frieda van den Heever
05/05/2026 Duration: 25minWegkruip van die liefde: Die vyeblaar van perfeksie met Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Wegkruip van die Liefde: Wat die oog nie kan sien nie deur Deon Meiring
05/05/2026 Duration: 18minWegkruip van die Liefde: Wat die oog nie kan sien nie deur Deon Meiring by InVia Gemeente
-
Wegkruip van die Liefde: Op 'n "veilige" afstand deur Frieda van den Heever
21/04/2026 Duration: 25min“Practice the wound of love." - Ken Wilber
-
Wegkruip van die liefde: Selfbeskerming deur Theo Geyser
14/04/2026 Duration: 21minWegkruip van die liefde: Selfbeskerming deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
Die môrester in ons harte deur Frieda van den Heever
14/04/2026 Duration: 20minDie môrester in ons harte deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Opgewek saam met Christus deur Carel Anthonissen
09/04/2026 Duration: 35minOpgewek saam met Christus deur Carel Anthonissen by InVia Gemeente