Onder Die Bome

Informações:

Synopsis

Onder die Bome is reeks oor filosofie, bestaande uit tien episodes waar Podmedia by die Chairofoon-Inisiatief meer leer oor die inhoud, toepassing, en ontwikkeling van filosofie. Hierdie reeks is vir almal wat honger na wysheid en kennis, vir mense wat altyd meer wil weet. Die Chairofoon-Inisiatief is 'n vereniging wat hom beywer vir die bevordering van die filosofie en filosofiese denke in Afrikaans.

Episodes

  • Episode 10 - Films, onstnapping, en ʼn laaste ietsie oor Plato

    09/04/2019 Duration: 01min

    Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.

  • Episode 9 - Media, tussengangers, en iets oor die woord YOLO

    02/04/2019 Duration: 11min

    Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.

  • Episode 8 - Kuns, beloftes, en ʼn baie interessante storie oor ʼn urinaal

    26/03/2019 Duration: 07min

    Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.

  • Episode 7 - Geluk, relatiwiteit, en waarom jy vreemdelinge langs die pad moet groet

    19/03/2019 Duration: 10min

    Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.

  • Episode 6 - Filia, vyandskap, en die belangrikheid van Vriendskap

    12/03/2019 Duration: 11min

    Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.

  • Episode 5 - Geregtigheid, misdaad, en ʼn tikkie Thomas Hobbes

    05/03/2019 Duration: 12min

    Hierdie episode bespreek geregtigheid en die samelewing en hoe dit in pas binne die filosofie.Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.

  • Episode 4 - Samelewing, beskawing, en so ietsie van Aristoteles

    26/02/2019 Duration: 12min

    In die vierde episode van Onder die Bome, praat podsender Daniel du Plessis met Hercules Boshoff van die Chairefoon-inisiatief oor die woord samelewing en wat dit vir ons beteken. Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifika

  • Episode 3 - Vryheid, slawerny, en so ietsie oor verantwoordelikheid

    19/02/2019 Duration: 09min

    Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.

  • Episode 2 - Kritiek, onderskeid, en ʼn tikkie deur NP van Wyk-Louw

    12/02/2019 Duration: 10min

    Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.

  • Episode 1 - Wysheid, Insig en so ietsie oor Plato

    04/02/2019 Duration: 11min