Onder Die Bome

Episode 9 - Media, tussengangers, en iets oor die woord YOLO

Informações:

Synopsis

Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.