Onder Die Bome

Episode 4 - Samelewing, beskawing, en so ietsie van Aristoteles

Informações:

Synopsis

In die vierde episode van Onder die Bome, praat podsender Daniel du Plessis met Hercules Boshoff van die Chairefoon-inisiatief oor die woord samelewing en wat dit vir ons beteken. Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifika