Onder Die Bome

Episode 5 - Geregtigheid, misdaad, en ʼn tikkie Thomas Hobbes

Informações:

Synopsis

Hierdie episode bespreek geregtigheid en die samelewing en hoe dit in pas binne die filosofie.Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.