Invia Gemeente

Verandering is nie 'n vakansie nie deur Frieda van den Heever

Informações:

Synopsis

"Dié van ons wat dit weet, wéét dit (soms op 7, soms op 70 eers): verandering is onvermydelik … niks hou vir ewig nie … this too shall pass … en ons wil dit glo vir die moeilike tye, maar nie vir die lekker tye wanneer alles glad en standvastig en “onder beheer” en plesierig is nie."