Cs Law - Wat Se Die Reg?

Informações:

Synopsis

Afrikaanse potgooi oor die reg in SA - Afrikaans podcast about the law in SA

Episodes

  • CS Law #132 - Wat se die reg?

    01/12/2010

    NUUS Huisgenoot redaktrise minag die hof Agliotti vrygespreek McBride verkies Ierse Whisky Motata verloor dronkbestuur appel - maar nog nie die einde nie Van der Vyfer sluit saak in Lotz siviele verhoor Padverkkerswette verander ingrypend Bad Brad van moord aangekla Shoot the boer uitspraak voorbehou JURIESAAK Kan vrou onderhoud van man se boedel eis? ANDER SAAK 168 jaar oue praktyk deur grondwet gestop

  • CS Law #131 - Wat se die reg?

    10/11/2010

    NUUS DA aansoek teen Simelane geweier Block kry borg Netcare beboet vir orgaanoorplantings Nigerier van terrorisme aangekla in Johannesburg Hof Lewenslank vir trippel moord Onderwysers gearresteer vir kinderpornografie Arthur Brown verhoor binnekort - maar geld op Yengeni is 'n goeie leier JURIESAAK Mag Ontvanger van Inkomste sy geld terugvra? ANDER SAAK Oop spasies in kontrakte

  • CS Law #130 - Wat se die reg?

    03/11/2010

    NUUS Pretoria Landroshof brand af Visser gedagvaar NVV oorweeg dwelmkoerier onderhoud Bendesaak wending met verspreking Malema haatspraak saak na Hooggeregshof Klagte teen Yengeni Koerant verbied om te berig oor polisieposte Polisie minister beloof vuurwapenregister hervorming JURIESAAK Moet boer vergoed word vir mislukte oes? ANDER SAAK Wanneer is hawe geregtig op strandreg?

  • CS Law #129 - Wat se die reg?

    13/10/2010

    NUUS Rolex bende neem lewe Cele dagvaar Sowetan Regter sit voet neer op metropolisie Wilddiewe verhoor uitgestel Staat nog nie gereed vir Pigspotter vervolging nie Oprah skool aangeklaagde vrygespreek Landdros voordoener gearresteer Voogdyfonds besteel van R80 milj JURIESAAK Kan LottoFun sy naam hou? ANDER SAAK Staat beveel om clugtelingesentrum te sluit

  • CS Law #128 - Wat se die reg?

    22/09/2010

    NUUS Beweerde renoster wilddiewe kry borg En persfotograwe aangehou... Polisie hou wag oor rekordeksamen Travelgate hoofstuk hopelik afgesluit Malema reageer nog nie op Menseregtekommissie klagtes nie Siviele eis mootlik na Parktown ontgroening Pigspotter in die hande van openbare vervolger Mexikaans vragmotorkapers kry peanuts JURIESAAK Is verhuurder aanspreeklik as huurder beseer word op huureiendom? ANDER SAAK Regterlike kritiek teen Padongelukkefons en hulle prokureur

  • CS Law #127 - Wat se die reg?

    15/09/2010

    NUUS Breek PigSpotter die wet? DA vra hof vir Simelane ontslag Vrystaatse motorkapers gevang Hof se betogers moet saggies Skoolhoof appelleer skuldigbevinding aan 7 seksuele oortredings NVV teen ET borg Parlement stem toe tot openbare SABC verhore Regering raak sag op stakers JURIESAAK Moet Mev Dokter skadevergoeding kry vir onregmatige ontslag? ANDER SAAK Epos testament aanvaar deur Appelhof

  • CS Law #126 - Wat se die reg?

    01/09/2010

    NUUS Die Bees kry borg Naas beveel om onderhoud te betaal Reitz Vier appelleer teen vonnis Najwa gedagvaar vir R1m regskoste Jare se wagtyd vir polisie lab resultate Staat betaal dalk verder vir Selebi-Appel Seksoortreder register bekendgemaak Misterieuse motorkaping JURIESAAK Mag bank 'n rekening sluit sonder kontrakbreuk ANDER SAAK Kykie na skuldhersiening

  • CS Law #125 - Wat se die reg?

    25/08/2010

    NUUS Rowers oorleef nie supermark rooftog Geslote vergadering met SABC tot halt gebring Weermag gryp in by staking Duitse bedrieer aangekeer MXIt verkragter verskyn in hof Nog renosters aangeval Prokureur bedrieg om firma te red Agliotti verhoor uitgestel JURIESAAK Kan ontslaande sekswerker CCMA toe gaan? ANDER SAAK Sekuriteitsfirma nie aanspreeklik vir diefstal verlies nie

  • CS Law #124 - Wat se die reg?

    18/08/2010

    NUUS Getuies onder beskerming gedreig en vermoor Onderwyseres eis R400 000 van onderwysdepartement Man eis skade vir rubberkoeel ager oog Oud polisieman getuig in Kebble moordsaak Selebi appelleer Polisie se huurkontrak op ys Hospitaalsusters gewaarsku oor babas na Wasteman Kan die VSA WikiLeaks stop? JURIESAAK Aan wie moet die tender toegeken word? ANDER SAAK Selfmoordbrief testament weer oorweeg deur Appelhof

  • CS Law #123 - Wat se die reg?

    28/07/2010

    NUUS Kebble moordverhoor duur voort 6 spesialis polisiemanne gearresteer Reitz 4 pleit skuldig Vermeende bordeellede aangehou in Kaapstad Klagtes hoop op teen Britse voortvlugtige Reuseboete vir Dream Centre bedrieer Scottburgh burgemeester lyfwag beboet vir blou lig COPE steeds in hofgeding JURIESAAK Skadevergoeding vir verlowingsbreuk? ANDER SAAK Vereistes vir 'n geldige bigame gewoontereg huwelik

  • CS Law #122 - Wat se die reg?

    21/07/2010

    NUUS Doc Khumalo dronkbestuur klagtes afgewys Amok na geslagsverandering Tweede maal borg vir moordeverdagte 2010 sokkerhof skuldigbevinding tersyde gestel Borgaansoek vir Britse voortvlugtige uitgestel Getuie in Chatsworth sluipmoord onder streng beskerming Salt Rock speel-speel skoolhof tronk toe Woodstock inbreker maak homself tuis! JURIESAAK Mag die stadsraad 'n huurder se elektrisiteit afsny? ANDER SAAK Handelsperking tussen winkelsentrum eienaars is afdwingbaar

  • CS Law #121 - Wat se die reg?

    14/07/2010

    NUUS Selebi se vonnisoplegging begin Hof bevestig Lekota is Cope se hoof Gauteng regering maak sekuriteitsinligting per ongeluk bekend Benoni landdros vir die tweede maal aangetree Voormalige Midrand polisie inspekteur se parool geweier Pretoria polisiemanne se borgaansoek geweier Borgtog vir ET moordverdagte Kar inbreker deur eienaar aangekeer JURIESAAK Is 'n bank verplig om 'n vervalste tjek uit te betaal? ANDER SAAK Rookbesoedeling - wat is munispaliteit se plig?

  • CS Law #120 - Wat se die reg?

    09/06/2010

    NUUS Wereldbeker nuus 1. Arrestasies vir vervalste sokkertruie 2. Dringende aansoek om Loftus wedstryde te stop 3. Fifa kommitee beveel om tender dokumente te oorhandig Die lughawe rower en sy gunsteling das ANC Jeugliga leier sal erken uitlatings was verkeerd Regter reken Krion skema was duidelike afpersing DA hof toe om Zuma rekord te kry Hof beveel Lekota bly president van COPE JURIESAAK Moet die Grondeisehof die okkupeerder uitsit? ANDER SAAK Grondeisehof besluit teen teruggee van Baphiring grond

  • CS Law #119 - Wat se die reg?

    02/06/2010

    NUUS Lolly se geldman verskyn in hof vir bedrog van Teazers Nuutste werelbeker bedriegspulle Minister van Polisie erken 5300 polisie vuurwapens verlore Opgeskorte vonnis vir besit van kinderpornografie Durban se polisie moet stap Secunda ma dagvaar onderwysdpartment vir R2.1m Gaan Shaik se paroolvoorwaardes verder krimp? Kardiewe gee Maleisiese polsiehoof se kar terug - met 'n verskoning JURIESAAK Maak verkeerde eiendomsbeskrywing koopkontrak vir eiendom ongeldig? ANDER SAAK Belastingontduiker se verkoop van nagklub ongeldig

  • CS Law #118 - Wat se die reg?

    26/05/2010

    NUUS 27 lande se polisie help uit met wereldbeker Doctor Khumalo amper gearresteer Einde van Moodley se appel Kuberuitdaging lei tot moord FIFA maak terroriste komplot af as onsin Premier Mkhize sluipmoord verdagtes vra regshulp 6 polisie verdagtes aangekeer vir verlore vuurwapens Doodskis hout in Napels se pizza oonde? JURIESAAK Wie moet R12milj lastereis betaal? ANDER SAAK Hoe gemaak met telefoonpeste?

  • CS Law #117 - Wat se die reg?

    19/05/2010

    NUUS Kan nuwe regulasies val in aandelemarkte keer? Protesteerders vra doodstraf Rugby-pa verban van wedstryde Roof DVD fabriek in Pretoria ontbloot Baba oppasser na CCMA oor ontslag Al Qaeda wereldbeker komplot nog onduidelik ET moordverdagte vra borg Vloed van vals R200 note lei tot onttrekking JURIESAAK Moet moord skuldigbevinding swig voor ontoelaatbare getuienis? ANDER SAAK Ontbinding van 'n vennootskap

  • CS Law #116 - Wat se die reg?

    12/05/2010

    NUUS Baba Kruger aanvaller se borgaansoek gebring ...en derde verdagte gearresteer Versekeringsbedrieer staan op uit die dode Wegjaag werk nie Polisie maak droog met Jub Jub ondersoek Borsdokter 2 maal geskors Noorweer dronk op grassnyer gevonnis Malema pleit - maar net skuldig op 1 klag JURIESAAK Self verdediging? Of nie? ANDER SAAK Is die CCMA die einde van die pad?

  • CS Law #115 - Wat se die reg?

    28/04/2010

    NUUS Rowers vlug sonder geld Selebi moet geskenke verduidelik Roadlink drywer gearresteer RDK moet besluit oor app�l Skadevergoeding na elektriese skok Chris Drummond - nie selfmoord nie McBride dokter se hy was dronk Pasop vir selfoon kompetisies JURIESAAK Is onderhoud betaalbaar na dood? ANDER SAAK Vervolg vir verkragting 39 jaar later

  • CS Law #114 - Wat se die reg?

    21/04/2010

    NUUS Selebi en die geheime verslag SAL le moontlik kriminele klagtes Zille oorwinning in Hlophe-saak Waarheen nou met Malema? Plaasmisdaad en voedselsekuriteit Regter in Zuma verkragtingsaak aanbeveel vir bevordering Moet regering weer opdok vir onregmatige arrestasie? Kalkbaai dolfyne versteur - man gearresteer JURIESAAK Is treindrywer en Metrorail aanspreeklik teenoor treinspoor slagoffers ANDER SAAK Fluitjieblasers se regte

  • CS Law #113 - Wat se die reg?

    07/04/2010

    NUUS Borgaansoek van Nigeriese phishers uitgestel Windpomp Burger verdink van verkragting Hof hoor waarom Selebi saak nie kan voortgaan Nadraai van ET moord - TAU Jub-Jub kry borg - slagoffer families kwaad Verkragtingslagoffers verloor vertroue Haatliedjies gaan na Gelykheidshof Beweerde polisie brutaliteit in die Wes Rand JURIESAAK Moet breinskade oorlewende haar huis terugkry? ANDER SAAK Wanneer ontstaan 'n maritieme eis?

page 1 from 7