Cs Law - Wat Se Die Reg?

Informações:

Synopsis

Afrikaanse potgooi oor die reg in SA - Afrikaans podcast about the law in SA

Episodes

  • CS Law #112 - Wat se die reg?

    31/03/2010

    NUUS Kaapstad slaan toe op taxis Hof verbied proteslied ANC dreig VF+ met haatspraak Selfmoordbriefie tot testament verklaar Zuma vervolgers "gestraf" Blouligbende vermoor besigheidsman Anti-korrupsie spitsberaad reken howe ontoereikend Durban stadsraad verander naam eensydig JURIESAAK Is bank nalatig indien tjeks deur bedrog aangebied en betaal word? ANDER SAAK Nandos gedagvaar vir gekontamineerde speserye

  • CS Law #111 - Wat se die reg?

    24/03/2010

    NUUS ANC segsman bely E-tv nuusman gearresteer Weduwee van Yuri The Russian kry haar dag in die hof McBride dronkbestuur saak gaan voort in Pretoria Visser appelleer Gauteng premier skuld hope boetes En Malema betaal - na sy boetes aan die lig kom Polisiestasie hoof skuldig na peutery met Yengeni bloedmonsters JURIESAAK Is werknemer konstruktief afgedank? ANDER SAAK Buite-egtelike pa aanspreeklik vir skoolgeld

  • CS Law #110 - Wat se die reg?

    10/03/2010

    NUUS Hip hop ster Jub-Jub aangekla Zille se RDK saak begin Zille dagvaar Malema Noem my Generaal Cele Borgtog vir R800m bankbedrog verdagtes Khayelitsha se onwettige kerke SAPS regshoof uiteindelik geskors? 3000 kriminele terug op straat in 15 jaar JURIESAAK Verloor die Wildreservaat eiendomsreg van wild? HERDENKING Van Mahatma Ghandi se soutmars

  • CS Law #109 - Wat se die reg?

    03/03/2010

    NUUS Mboweni wen gelykheidshof saak Prins Zulu hofsaak verwikkelinge Bestuurder trek af by polisiestasie - steeds gearresteer Toeriste vergoed vir onregmatige arrestasie Polisie soek oliemors verdagte Zille vat RDK (Regterlike Dienskommisie) aan Staat sluit Selebi saak na 5 maande Kaapstad bekommerd oor laer boete inkomste JURIESAAK Gee notariele ooreenkoms eienaarskap aan buurman? ANDER SAAK Hof gee weduwee se huis terug aan haar

  • CS Law #108 - Wat se die reg?

    24/02/2010

    NUUS Kan Zille blouligte verban? Visser spandeer 90 minute agter tralies Kovsies 4 verhoor begin in Julie Springbok Bar moet stilbly Geboukaper se klagtes teruggetrek Korrektiewe dienste kommissaris verdien salaris sonder werk Moordverdagte se verhoor uitgestel na besoek aan tradisionele helers Berlyner se hondjie verklap hom aan polisie JURIESAAK Onregmatige geboorte - moet dokters skadevergoeding betaal ANDER SAAK Afsperring van supermark laai areas gekeer

  • CS Law #107 - Wat se die reg?

    10/02/2010

    NUUS Hof beveel staat om Van Abo skadevergoeding te betaal. Nog 'n bejaarde in dwelm arrestasie Staat probeer steeds Spioen se getuienis keer Barbie pleit vir huisarres Regter spreek Beuthin skerp aan Brandstigters deel van religieuse groep E TV misdadiger skizofrenies Bloulig boelies in hof vir poging tot moord JURIESAAK Kan huurkontrak gekanselleer word voor redelike huur vasgestel is? ANDER SAAK Appelhof keer ontwikkeling van Moslemgrafte

  • CS Law #106 - Wat se die reg?

    03/02/2010

    NUUS Tieners se kar steel grap 74 jarige gearresteer vir dagga besit Spesiale sokkerhowe in Kaapstad Mr Big wil bates terughe Dronk taxi bestuurder vervoer 49 Agliotti verhoor uitgestel to 26 Julie Dirk Prinsloo kry 13 jaar Bloulig boelies moontlik gedagvaar JURIESAAK Sekswerker arrestasies: ja/nee ANDER SAAK Werknemer se fidusiere plig

  • CS Law #105 - Wat se die reg?

    20/01/2010

    NUUS Generaal se seun op parool Korrupsie in KZN ondersoek Motoriste hoef nie te vrees in PE Maar in KZN is die polisie besig! Quinton Fortune staar sekwestrasie in die gesig McBride se dokter aangekla Geregtigheid na 6 jaar in die hof Beantwoording van luisteraarsvraag JURIESAAK Mag testament voordele reserveer vir wit studente? ANDER SAAK Batebeslagleggingseenheid gaan te ver

  • CS Law #103 - Wat se die reg?

    09/12/2009

    NUUS Mathe gevonnis En polisiekommissaris ontsteld oor vlag Kedietkaart slagoffer vertel haar storie vir hof Rowers neem 7 minute om 100 trougaste te beroof Dubai slaan toe op skuldenaars Adv Barbie spring tronk Kersfees vry Duitse toeris aangekeer na hy reptiele in onderklere smokkel Amerikaner dagvaar poskantoor oor verkeerde stempel op brief JURIESAAK Mag buurman op hoer erf reenwater dreineer na laer erf? ANDER SAAK Beskerming van Century City se geregistreerde handelsmerk.

  • CS Law #102 - Wat se die reg?

    25/11/2009

    Selebisaak tydelik dalk op ys Malemasaak afgehandel en uitspraak voorbehou Kriminele klagtes teen Jhb stadsraad oor Rissikstraat poskantoor? Nog vuil wasgoed in Elsverhoor Moodley verlof tot appel geweier Umkomaas kaping aangeklaagdes gevonnis Voormalige Madam adviseer Kaapstad met sekswerker strategiee JURIESAAK Moet die hof op hersiening amnestie-aansoek toestaan? ANDER SAAK Hoe moet versekerde voorleggings maak wanneer eis gerepudieer word?

  • CS Law #101 - Wat se die reg?

    18/11/2009

    NUUS Spioen skuldig bevind aan perlemoen smokkelary Polisie se vliegtuig is koste-effektief Uitspraak voorbehou in Moodley saak Slagoffer vra sekwestrasie van beweerde verkragter Polisiekaptein na Arbeidshof na bevordering geweier Verdagtes aangekeer in Umkomaas kaping Pikoli onder kruisverhoor in Selebi verhoor Dringende hofaansoek om bul slagting te verhinder JURIESAAK Moet versekeraar skade betaal wat nie bewys kan word nie? ANDER SAAK De bloedige hand neemt geen erf

  • CS Law #100 - Wat se die reg?

    11/11/2009

    NUUS 5de week van Selebi verhoor - Selebi en die selfoon - Die Rekenmeester - Die Dokumente Polisie skiet slagoffer 3 jaar oud Hospitaal nie 'n self-help baba diens nie Kragsteler onderskep in Soweto - burgerlike arres? Moenie CCTV kameras steel nie! Moet die president eers na slagoffers luister voor presidensiele kwytskelding? Oos Kaapse polisie verbrand 'n ton dagga JURIESAAK Wie moet motorhandelaar betaal as die wind 'n muur omwaai op sy karre? ANDER SAAK Minister van Justisie beveel om presidensiele kwytskeldings aansoek te oorweeg

  • CS Law #99 - Wat se die reg?

    28/10/2009

    NUUS Selebi verhoor gaan more voort Bomdreigement by Jhb Hooggeregshof Kaper skuil in Durban Hooggeregshof Nog 'n miljoen rand kar - vir hoofregter Uitleweringprosedures vir Ponzi skema meesterbreine begin 7 keer meer as alkohol limiet besorg loodgieter 'n boete Reitz vise kanslier in spervuur Ambassadeur se dronkbestuur saak teruggetrek JURIESAAK Kan ma en kind deur hof beveel word om vaderskaptoetse te ondergaan? ANDER SAAK Artikel 49 van die Strafproseswet in 2002 in die Grondwetlike hof

  • CS Law #98 - Wat se die reg?

    14/10/2009

    NUUS Ermelo skool wen Grondwetlike Hof appel Bennett terug tronk toe Selebi ontken Agliotti interpol dinee Grondwetlike hof verklaar KZN massa uitsettingswetgewing ongeldig Het Kriegler hersieningsaansoek gebring? Gedeeltelike sukses vir Tshwane naamborde Poisie minister jammer vir dood van onskuldige motoris Gaan Metropolisie en SAPS een word? JURIESAAK Is motorbestuurder aanspreeklik as band bars? ANDER SAAK Die geldigheid van tradisionele huwelikke.

  • CS Law #97 - Wat se die reg?

    07/10/2009

    NUUS Cezanne Visser skuldig bevind Selebi se korrupsie verhoor vind uiteindelik plaas Kaapstad slaan toe op prostitute Pasop vir vliegtuigkaartjie bedrog Durbanse advokaat vat munisipaliteit oor eiendomsbelasting Stellenbosch munisipaliteit ontken druk op student oor CL1 Die howe brand in Pretoria Chinese monnik beboet vir raas na hy nie aalmoese kry nie! JURIESAAK Moet staatsregsadviseur die top pos kry? ANDER SAAK Reg van bewoning verdwyn nie saam met huis nie

  • CS Law #96 - Wat se die reg?

    23/09/2009

    NUUS Skadevergoeding beveel in polisie skietery Moordverhoor 9 jaar later Julius Malema in Gelykheidshof SA oorweeg beperkings op kweekhuis gasse Kortlys vir grondwetlike hof regters bekend gemaak wat het by onderhoude gebeur? Australiese elite polisiemanne in kaalnael om bus! JURIESAAK Is Minister van Verdediging aanspreeklik vir militere poliieman se dood? ANDER SAAK Hotel wil nie belasting betaal op kansellasiefooi vir 2 jaar bespreking nie

  • CS Law #95 - Wat se die reg?

    16/09/2009

    NUUS Burgemeester baat by diefstal Verkragter pa se vonnis verleng Banke wil hofbeslissing oor maksimum rente appelleer Twee rowers moet weer gevonnis word Wending in Prince Zulu tref en trap saak Pistorius van aanranding aangekla Appelhof onderhandel vir bankreg ekspert Tshwane naam sage duur voort JURIESAAK Is ontrou vrou geregtig op onderhoud? ANDER SAAK Wanneer kan vonnisse tersyde gestel word?

  • CS Law #94 - Wat se die reg?

    09/09/2009

    NUUS SA bokser in Duitsland gearresteer Motata te arm vir boete, maar appelleer! Cele verloor in hof maar eis steeds verskoning Honda gaan Justin Nurse se motor ondersoek Lotto handelsmerk is generies - Appelhof Hofbevel teen Vodacom vir SMS nommer ICASA beveel laer sel oproepkostes Moontlike skikking in VSA apartheid saak? JURIESAAK Moet poetsbakker die polisie vergoed vir vermorste tyd? ANDER SAAK Uitleweringsaak uiteindelik deur Appelhof omvergewerp

  • CS Law #93 - Wat se die reg?

    02/09/2009

    NUUS Kanada gee asiel aan blanke man Motata skuldig! Oprah-skool saak nader einde Voorafbetaalde meters onder skoot in Grondwetlike Hof Harmse swaardsaak uitgestel vir vonnis Mej SA naaswenner gedagvaar vir R500 000 Mandela kleinseun wen uitsetting teen familielid Interpol kritiseer vertraging in Selebi vervolging JURIESAAK Moet beleggingsmaatskappy betaal vir kapitaalverlies met rand verstewiging? ANDER SAAK Pensioenfonds moet dadelik uitbetaal by egskeiding

  • CS Law #92 - Wat se die reg?

    26/08/2009

    NUUS Weermag soldate veronagsaam Hooggeregshof bevel Hlophe se seun verskyn in bedrogsaak Childline skok onthullings oor seksuele misdryf statistieke R4m aksie teen polisie oor skoolkind mishandeling Begenadigings - wie moet die werk doen? Applikant vir regterspos in Grondwetlike Hof moet verduidelik Mededingingsraad se visier op melkbedryf Getroude vrou eintlik ongetroud JURIESAAK Moet petrolstasie vergoed word vir padverlegging? ANDER SAAK Appelhof handhaaf verlenging van huurkontrak

page 2 from 7