Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Bly In Die Liefde met Johan Geyser
17/10/2023 Duration: 32min"Die beeld van die wynstok wat deur Jesus gebruik word bied 'n roerende perspektief op ons verhouding met God."
-
Hoe Verkeerd Kan Jy Wees? deur Deon Meiring
09/10/2023 Duration: 17min"Partykeer verbeel ek my hoe die bekende name in die Bybel vir die eerste keer in die hemel ’n eksemplaar van hierdie boek waaroor almal gons in die hande kry. Hulle blaai dan opgewonde na die deel oor hulleself, maar vra dan fronsend: “Is dít wat hulle oor my geskryf het?!" Tomas is een van daai dissipels wat dikwels onthou word vir dit wat hy klaarblyklik verkeerd gekry het. Ons gebruik immers nou nog die uitdrukking “ongelowige Tomas” na aanleiding van dit wat ons oor hom lees in Johannes."
-
Waarom word oneerlikheid beloon? deur Frieda van den Heever
02/10/2023 Duration: 13min"It is easy to display a wound, the proud scars of combat. It is hard to show a pimple." - Leonard Cohen, The Favorite Game
-
Oopkop: Bekommernis en Blydskap kan vriende word... deur Theo Geyser
27/09/2023 Duration: 12min“Joy is a sure sign of the life of God in the soul." - Leon Bloy
-
Afdag! deur Frieda van den Heever
18/09/2023 Duration: 27min"Ek dink een van die groot geskenke – al noem ons dit ‘n gebod – wat God ons gegee het om hierdie konflik binne-in ons te kan aanvaar is die sewende dag."
-
Aandag! Afdag... deur Frieda van den Heever
11/09/2023 Duration: 20min"The place where your treasure is, is the place you will most want to be, and end up being. - Matt. 6:21 MSG
-
Hoe Liefde My Hart Oopsluit... deur Theo Geyser
04/09/2023 Duration: 24minHoe raak ‘n mens ontslae van vrees? Nie met dapperheid nie. Net met liefde: “Die volmaakte liefde dryf vrees na buite.” - 1 Johannes 4:18-20
-
Die Lewe is deur mekaar met Deon Meiring
28/08/2023 Duration: 22min"In Galasiërs hoor ons van ’n groep mense wat stoei met die ou, bekende vraag: Wie is in en wie is uit? Hierdie vraag kan maklik lewenslank aan ons vreet. Pouses by die skool, by die werksplek, waar ons kuier, in die politiek. Die Galasiërs, wat blykbaar Christene is, sukkel vir een of ander rede om met mekaar saam te leef. Waar het jy nou al daarvan gehoor?"
-
Hoe Vrees My Hart Toesluit deur Theo Geyser
21/08/2023 Duration: 13min"Vrees is ‘n emosie wat ons wil beskerm teen kwesbaarheid. Die woord kwesbaarheid of “vulnes” beteken wond. Ons verwonding aktiveer vrees......."
-
Die toekoms kan die verlede verander deur Frieda van den Heever
14/08/2023 Duration: 20minJy is nie ‘n gevangene van jou verlede nie; jy is die argitek van jou toekoms. - Harold Kushner.
-
Min of Meer... Gewaarwording deur Theo Geyser
06/08/2023 Duration: 22min"Hoekom wil kinders hê dat dat ons na hulle moet kyk? As niemand kyk nie dan voel hulle nie belangrik nie. Dan dink ek ook dat daar seker ‘n behoefte is om van iemand groter as jy of 'n outoriteitsfiguur die erkenning kry dat dinge is soos wat dit werklik is."
-
Die Vry Wat Vry Is deur Frieda van den Heever
31/07/2023 Duration: 18min"Ware vryheid is nie – die Engels sê dit in hierdie geval beter – freedom of choice nie; dis freedom from choice. "
-
god of God?... Gewaarwording deur Theo Geyser
25/07/2023 Duration: 15min"Die ervaring van sien en word in die Bybel gaan nie soseer oor wilskrag of gedagte beheer nie, maar oor ‘n diep ontmoeting met God. Daarom is die woord 'kyk' prominent in enige ontmoeting met God."
-
Die Bly Wat Bly deur Frieda van den Heever
17/07/2023 Duration: 24min"Blydskap is nie ligte musiek nie. Dis hoe God klink. Dis Jesus se legacy volgens Johannes 15:11. Dis ‘n ernstige besigheid."
-
Die Wysheid Om Goeie Keuses Te Maak deur Theo Geyser
10/07/2023 Duration: 24min"Wysheid gaan nie oor intellektuele insigte of ‘n dieper verstaan van die lewe nie, dit gaan oor ‘n verstaan van hoe God teenwoordig is op hierdie aarde en hoe ek moet lewe."
-
Sin sonder 'n volpunt deur Deon Meiring
03/07/2023 Duration: 21min“Beginning is difficult, and our procrastination is a fine, ever-present measure of our reluctance to take that first close-in, courageous step in reclaiming our happiness. Perhaps, because taking a new step always leads to a kind of radical internal simplification, where, suddenly, very large parts of us, parts of us we have kept gainfully employed for years, parts of us still rehearsing the old complicated story, are suddenly out of a job. There occurs in effect, a form of internal corporate downsizing, where the parts of us too afraid to participate or having nothing now to offer, are let go, with all of the accompanying death-like trauma, and where the very last fight occurs, a rear guard disbelief that this new, less complicated self, and this very simple step, is all that is needed for the new possibilities ahead. It is always hard to believe that the courageous step is so close to us, that it is closer than we ever could imagine, that in fact, we already know what it is, and that the step is simpler,
-
Wat Sy Kon, Toe Sy Kon deur Frieda van den Heever
26/06/2023 Duration: 23min"Jesus se goedkeuring, of stempel van genoegdoening aan die vrou van Betanië, staan lynreg teenoor die mense se verontwaardiging. Die gebeurtenis staan ook net mooi tussen die owerpriesters se plan om Jesus gevange te neem en Judas se plan om Jesus te verraai. 'n Stukkie skoonheid tussen wraak en gierigheid. Behalwe dat Jesus se eie mense uitvaar teen haar en haar balsem... Wat mis hulle? Wat mis ons?..."
-
Afwesig Of Teenwoordig?: Gevaarlike Pa's deur Theo Geyser
19/06/2023 Duration: 23minToe sê die pa vir hom: ‘Kind, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is ook joune.' - Lukas 15:31
-
Die Reuk Van Reën deur Frieda van den Heever
12/06/2023 Duration: 20min"Die “reuk van reën” is nie net ‘n oerinstink wat in ons agtergebly het omdat dit dui op oor-lewing nie; dis die verlange in ons om werklik ‘n lewendige lewe te leef."
-
"Wees dan...opreg soos die duiwe" deur Theo Geyser
05/06/2023 Duration: 25minDie Heilige Gees word soms as 'n duif voorgestel. Jesus beskryf ook die innerlike kwaliteit van hierdie simbool: "Wees opreg soos duiwe..." Matt. 10:16. Die woord opreg, "sincerus", beteken "without wax". Dit was 'n kunsterm waar gebreekte kuns vinnig met was reggemaak is en dan verkoop word. Indien jy sou wou koop, sal jy dan vra: "Is hierdie stuk sonder was of "genuine"?" Indien die stuk glad nie oorspronklik is nie, word daar in kuns verwys na 'n kopie, replika, rekonstruksie of skaal model...