Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Word Wie Jy Is: Jouself deur Theo Geyser
24/01/2022 Duration: 21min"Wil jy weet wat is fout met jouself en die wêreld? Hier is ‘n Boeddhis se raad: Kyk na ‘n groepsfoto. Wat leer dit jou? As jy soos ek is, kyk ek nie na die kwaliteit van die foto of hoe dit met die groep gaan nie, maar na myself. Dit is menslik en natuurlik en het te doen met ‘n onbewustelike geluksprogram wat ons dryf om aanvaar te word...."
-
Oordenking: Lukas 4 saam met Frieda
24/01/2022 Duration: 11minOordenking: Lukas 4 saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Ongemaklike Goeie Nuus deur Johan Beukes // 23 Jan '22
24/01/2022 Duration: 34minPreek deur Johan Beukes. Skriflesing: Lukas 4:14-21 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Word Wie Jy Is: Deur God met Theo Geyser
17/01/2022 Duration: 12min"Die gesig van God is dalk nader as die beelde wat ons probeer skep van Hom. Jesus het op ‘n dag vir Fillipus geantwoord toe hy God wou sien: “As jy my gesien het, het jy God gesien”. Die een vertaling lees: "You can look at all you have seen and heard and still ask that question? To see certain things is to have seen the Father!" Watter dinge (certain things) wys vir jou God? Dis eenvoudig: As die blomme blom, en die wingerd sy vrug dra, dan weet ons dis somer."
-
Ritme deur Pierre du Plessis // 16 Jan '22
17/01/2022 Duration: 23minRitme 16 Januarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Markus 6:30-32 (2020) Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre
17/01/2022 Duration: 12minMeditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre by InVia Gemeente
-
Nuwejaarsvoornemens: Die Dans is die Balans deur Theo Geyser
03/01/2022 Duration: 13minVoorspoedige nuwe jaar! Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan ondersteun.
-
Geseënde Kersfees! met Theo Geyser
26/12/2021 Duration: 12minBaie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan bydrae.
-
Ek het Hoop... om weer lief te hê... deur Wilma Enslin-Geyser
26/12/2021 Duration: 08minBaie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan bydrae.
-
Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam deur Pierre du Plessis // 12 Des ' 21
13/12/2021 Duration: 24minEerlike Advent: Beleef God in jou liggaam 12 Desember 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 2: 1-7 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: 'Liggaam' saam met Pierre
13/12/2021 Duration: 15minMeditasie: 'Liggaam' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Ek het Hoop... dat ek weer vrede sal ervaar! met Frieda van den Heever
12/12/2021 Duration: 11min"Ek het besef dat ek nie hoop en vrede in dieselfde sin verwag het nie. Tot my skaamte, het dit vir my twee onversoenbare begrippe geword. Ek moes die volgende reeds diep gesetelde gedagtegang aan die kaak stel: Ek moet ophou hoop sodat ek die vrede kan bewaar. Ek sal nooit weer uitsien na iets of verwagtinge koester nie en dít sal dinge rustig hou. Ek moet niks meer vir die kinders sê oor enigiets wat gaan gebeur nie - nie play dates nie, nie partytjies nie, niks. Nie in vandag se tyd nie, hulle gaan net hulle hoop opkry en dan heel moontlik teleurgestel word. 'n Soort gelate aanvaarding wat nooit te wild of stormagtig sal kan raak nie. "
-
Ek het Hoop... om weer bly te kan wees deur Theo Geyser
06/12/2021 Duration: 14minKersfees belowe “GROOT blydskap vir die HELE volk” Luk 2:10. Die (weder)geboorte van Jesus binne ons bring ‘n gekwalifiseerde blydskap. Dit sluit die koning en straatvrou in, die skrifgeleerde en die sterrekyker, die wat binne en buite die geloof staan!
-
Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid deur Frieda van den Heever \\ 5 Des '21
06/12/2021 Duration: 26minEerlike Advent: Hoop in weerloosheid 5 Desember 2021 Preek deur Frieda van den Heever. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre
29/11/2021 Duration: 12minMeditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Eerlike Advent: Weerloosheid deur Pierre du Plessis // 28 Nov '21
28/11/2021 Duration: 31minEerlike Advent: Weerloosheid 28 November 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Psalm 139. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Ek het Hoop... al is my famlilie feilbaar... deur Theo Geyser
28/11/2021 Duration: 16min"Ek hoop nie jy glo in bloedlynvloeke nie. Indien jy nie weet wat dit is nie, dit is wanneer daar in geslagte sekere probleme is soos alkoholisme, of owerspel, of enige ander sonde, en iemand dan die vloek oor jou breek sodat jy dan nie meer sukkel met daardie probleem nie. Dit word deur gebed en soms duiweluitdrywing gedoen. ‘n Gewilde teks is Eks 20:5, wat sê dat God die sondes van die Vaders toereken aan die kinders tot in die derde en vierde geslag."...
-
'n herberg vir bergies deur Theo Geyser
23/11/2021 Duration: 14min"Die begin van die kersverhaal spreek een van die fundamentele probleme binne ons en ook die samelewing aan. En dit is: Daar is nie ‘n plek of herberg waar Jesus (weer)gebore kan word binne ons en ons samelewing nie. Elke herberg is reeds geboek en vol. Ons is doodeenvoudig te besig. Toe hulle vir Thomas Merton vra wat die grootste probleem in wêreld is, het hy profeties die appelkar omgekeer deur te sê dat dit “efficiency” is."
-
Tussen Egipte en Kanaän deur Marina Strydom \\ 21 Nov '21
22/11/2021 Duration: 27minTussen Egipte en Kanaän 21 November 2021 Preek deur Marina Strydom. Skriflesing uit Psalm 126. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK Om die video te kyk waarna Marina tydens die preek verwys, volg gerus hierdie skakel: https://youtu.be/bMm8wWNo7cA
-
Meditasie: Psalm 126 saam met Pierre
22/11/2021 Duration: 09minMeditasie: Psalm 126 saam met Pierre by InVia Gemeente