Tgif

Andre Olivier

Informações:

Synopsis

Andre en Marina Olivier is sendelinge vanuit Suid Afrika wat alreeds 10 jaar voltyds werksaam is in Thailand. Thailand is 'n Buddhistiese land met meer as 44 000 Buddhistiese tempels en minder as 1.5% van die  +70 Miljoen mense is Christene. Kom luister na God se werking en uitdagings in hul bediening. "Gaan uit, gaan uit by die poorte, maak die pad gereed vir die volk! Vul die grootpad op, vul dit op! Vat weg die klippe! Steek 'n banier op dat die volke dit kan sien! JESAJA 62:10