Invia Gemeente

Psalm 23: Hy Verkwik My Siel met Theo Geyser (Oggenddiens)

Informações:

Synopsis

"Die lewe is hard. Hy brei of verniel die siel. Ps 23 is die verhaal van beide. Dawid is gesalf as koning maar kruip weg soos ‘n klein seuntjie in ‘n grot waar hy Psalms skryf oor sy verlatenheid. Maar dan skryf hy ook Ps 23, waar hy innerlike krag ontdek en die koning binne hom opstaan."