Invia Gemeente

Psalm 23: Die Here Verkwik My Siel met Pierre Du Plessis (Aanddiens)

Informações:

Synopsis

"Ons vergeet soms dat die Psalms Hebreeuse gedigte is. Ons wil hulle baie keer uitmaak as letterlike geskiedkundige tekste, maar hulle is meer kompleks en dieper as dit. Die skrywers het ook met die woorde gespeel, net soos ons digters vandag, en daar is gereeld ‘n dieper betekenis weggesteek in ‘n Psalm as ons dit noukeurig ontleed."