Invia Gemeente

Die Vier Evangelies: Lukas deur Theo Geyser (Oggenddiens)

Informações:

Synopsis

"Lukas skryf die langste evangelie in die Bybel. Saam met die boek Handelinge skryf hy ‘n kwart van die Nuwe Testament! Hy is ‘n belangrike stem. Hy staan buite die Joodse tradisie, het Jesus nooit persoonlik geken nie, en as mediese dokter en taalpuris werk hy kronologies met historiese akkuraatheid."