Invia Gemeente

Ouderdomsdiskriminasie met Theo Geyser, John De Gruchy, Frieda van den Heever & Martin De Villiers

Informações:

Synopsis

Langlewendheid gaan die nuwe ongelykheid word. Die grootste, groeiende deel van die bevolking is ouer as 65. Die arbeidsmark sukkel reeds om afgetredenes te befonds, maar soos besetenes gryp ons na verjongingskure en ’n langer lewe. Frieda van den Heever en Theo Geyser gesels met Dr. Martin de Villiers en Prof. John de Gruchy, kenners op die vakgebied van gerontologie en kyk na die rol wat ’n gesonde spiritualiteit binne veroudering kan speel.