Ruben Delmage

Klap 'n Toon - Jet Moses - Tips vir Comrades

Informações:

Synopsis

So as jy wil weet van Comrades en tips wil vang as jy beplan om dit vir die eerste keer te hardloop dink ek dis 'n baie goeie idee om by mense uit te kom wat weet waarvan hulle praat. Jet Moses is by Tuks Road Running en hy het al self 'n volle 24 Comrades Marathonne voltooi en ook al 'n silwer medalje gehardloop! Dit wil beslis gedoen wees. Ek het by hom gaan inloer vir so paar tips.