Liefling Derick Hougaard Praat Rugby
#4: Wat behels dit vir ‘n span om te seëvier in Super Rugby?
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:26:14
- More information
Informações:
Synopsis
JacPod — Hierdie week gesels Loftus se liefling Derick Hougaard rugby – en deel die stories wat die Bulls aangevuur het tot Super Rugby glorie.