Invia Gemeente

Hoe Verkeerd Kan Jy Wees? deur Deon Meiring

Informações:

Synopsis

"Partykeer verbeel ek my hoe die bekende name in die Bybel vir die eerste keer in die hemel ’n eksemplaar van hierdie boek waaroor almal gons in die hande kry. Hulle blaai dan opgewonde na die deel oor hulleself, maar vra dan fronsend: “Is dít wat hulle oor my geskryf het?!" Tomas is een van daai dissipels wat dikwels onthou word vir dit wat hy klaarblyklik verkeerd gekry het. Ons gebruik immers nou nog die uitdrukking “ongelowige Tomas” na aanleiding van dit wat ons oor hom lees in Johannes."