Tgif

Informações:

Synopsis

Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.

Episodes

  • Julita Lambrechts

    08/03/2019 Duration: 56min

     Sy het gepraat oor die goedheid van die Here  & hoe die Here telkens vir haar deurgekom het

  • Chris lei die wonderlike oggend van Worship

    04/03/2019 Duration: 10min

    Chris lei die  wonderlike oggend van Worship

  • Tiaan Roodt

    22/02/2019 Duration: 52min

    Wat is ons  "Believe System"  Waarom doen ons wat ons doen!

  • Helmut Meijer

    15/02/2019 Duration: 01h02min

    Helmut is n kenner van antieke Hebreeus. Sy journey van filosofiese verstaan van die Bybel na 'n meer konkrete verstaan deur Hebreeus.

  • Eric Swanepoel

    08/02/2019 Duration: 01h03min

    Wil jy God se Stem hoor? Wanneer jy hoor, wees gehoorsaam!! Eric was vir die laaste 12 jaar n predikant gewees en het daar na die laaste 4 jaar die voorreg gehad om sending werk te kon doen veral in die onebereikte wereld dele waar hy die Gees van God sien beweeg het net soos in die boek van Handelinge , om te sien die Here is lewendig ,deel oor die grootheid van God , die werklikheid van God se bestaan en die opdrag van God aan sy gemeente en kerk is om die evangelie wereld wyd te neem voor God weer terug kom

  • Juriaan Erwee

    01/02/2019 Duration: 52min

    Kinders, jongmense en Vaders in Christus Waar is jy in jou geloof, raak meer volwasse!

  • Mano

    18/01/2019 Duration: 59min

    'n Man wie bekeer is uit dwelms, bende, rook & en soos Mano sê "Verkeerde besluite".

  • Lubabalo

    11/01/2019 Duration: 34min

    Focus on God not your troubles 

  • Wico Els

    10/12/2018 Duration: 46min

    Wico Els n jong man van 19 gaan sy ongelooflike storie met ons kom deel , hy gaan sy reis koppel aan Jacobus 1 Wico was deel van n groep jongmense wat in 15 veskillende lande gaan volenteer werk doen het as ook evangelisasie werk daar.

  • Frikkie O'Connell

    10/12/2018 Duration: 30min
  • Chris van Zyl

    10/12/2018 Duration: 57min

    . Chris straal van die Heilige Gees en sy liefde vir God. Hy sê hy skryf nie meer die wonderwerke wat gebeur as hy vir mense bid meer neer nie, want dit is te veel en gebeur elke dag. Sy tema is net "TYD

  • Johan Roos

    10/12/2018 Duration: 42min

    Is die mens se hart, bloot n biologiesepomp, of het dit n veel dieper betekenis? Wanneer jy n hartoorplanting ondergaan, ontvang jy n nuwe (of tweede) lewe? Miskien lê die antwoord op hierdie vrae by n besemstok en n baksteen.

  • OpenMic It's Time

    10/12/2018 Duration: 40min

    Getuienisse van die wie by "It's Time" was

  • Tiaan Roodt 26 Oktober 2018

    10/12/2018 Duration: 57min

    Hoe ons lewens prakties behoort te lyk as ons in Christus is.

  • Cassie Carstens

    10/12/2018 Duration: 51min

    Latest episode of TGIF

  • Samuel Vermaak

    10/12/2018 Duration: 45min

    Latest episode of TGIF

  • Tobie Muller

    10/12/2018 Duration: 50min

    Ek het al na baie getuienisse geluister waar die spreker vertel van hierdie ongelooflike moeilike tyd waardeur hy moes gaan, maar hoe dit hom dan soveel nader aan God gebring het en die persoon verder getuig dat hy dit vir niks sal verruil en dat as hy nou weer deur dieselfde moeilike tyd moet gaan hy dit enige tyd weer sou doen om nader aan God te kom. Dan het ek daar gesit en by myself gedink, sê die ou ons moet deur moeilike tyd gaan om nader aan God te kom, dan besef ek my lewe tot nou is net smooth sieling, ek het niks om oor te kla nie en selfs gedink die ou weet maar net nie, mens kan nader aan God leef sonder om deur ‘n moeilike tyd te gaan. Wel, toe gebeur daar ‘n twee dinge ... Kom luister wanneer ek deel hoe die Here my hier deur dra.

  • Wilhelm La Cock Deel 2 Dissipelskap

    10/12/2018 Duration: 01h00s

    Ons gaan 'n bietjie terugvoer gee van die vorige sessie en dan verder praat oor geloof en dissipel wees. Ter voorbereiding lees Hebreers 11 en Gen 12 - 25. Dink aan Abraham as voorbeeld van ware geloof. Die uitdaging, die paasie, intensionalitiet, geloof en waardes van dissipelskap.

  • Wilhelm La Cock Deel 1 Dissipelskap

    10/12/2018 Duration: 40min

    Ons bespreek dinge soos: Die uitdaging, die paasie, intensionalitiet, geloof en waardes van dissipelskap.

  • Mary Geel

    10/12/2018 Duration: 42min

    Sy het van die huis af wegehaldloop op die ouderdom van 12 jaar. Sy word gestuur na 'n verbeterinskool vir stouter kinders en in die kosskool totdat sy 19 jaar oud is. Sy het gerebelleer, het toe 'n meisie van die nag geword en met goud gesmokkel. Sy het tot redding gekom in Adopt a Mission en het deel geword van die personeel vir die laaste 12 jaar.

page 6 from 7